0603514738

Seekoeigat Kampterrein

Welkom by Seekoeigat Kampterrein

Die beste sal wees om te kom kuier. Sien dan self die sonsondergang, ruik die vars bos lug, skiet wild met jou kamera, kuier met jou vriende om die kampvuur, stap op die voetslaanpad, vang daai vis wat nog altyd weggekom het, luister na die voëls se praatjies en laat die kinders speel.

Rus so bietjie, dis goed vir die siel.

No Pets Allowed

Meer oor Ons

  • Groot Staan Plekke, meeste staan plekke is op gras
  • Groot Koelte Bome
  • Mooi en Skoon Ablusies
  • Stilte van die Bos
  • Mooi rivier Front
  • Huisies
  • Bos kamp
  • Bos Troues “Iets anders”

Facebook
Instagram

Seekoeigat Kampterrein Brojure