Tariewe vir Akkommodasie & Kampering
Kinders onder 3 Gratis
Huisies

- R 430 per nag – 2 persone
- Maks: 4 persone wat 2x 3/4 beddens wil deel (Selfsorg)
- Deel Ablusie
Woonwa & Tente

- R350 per nag – 4 persone
- R50 per nag p/p ekstra
- (Maks: 6 persone/staanplek)
- R30 per ekstra voertuig
- Maksimum een ekstra tent
Boskamp & Raasblaar Kamp

- R350 per nag – 4 Persone
- R50 per nag per persoon ekstra
- Maksimum 10 staanplekke
- Hele kamp:R4350.00 (Gewone naweek), R6480.00 (4 nagte langnaweek)
Terras by Huisie No. 3

- R350 per nag 4 persone
- R50 per nag p/p ekstra
- (Maks: 6 Persone
- Bespreek saam Huisie vir Ouma en Oupa
- Huisie R 430 per nag – 2 persone
Lapa

- R 1400 per dag – 20 persone
- R 50 per persoon ekstra
Terrein

R20 000 per gewone naweek, Lang naweke onderhandelbaar
Wildkamp (Geen Krag)

- R 300 vir 4 persone Maks 6 Persone of
- R 3600/ Naweek R50 p/p ekstra
- Slegs 6 staanplekke en slegs groepe
Pensionarisse

- R240.00 vir 2 persone (R120p/p)
- Week staan tarief R800 (2 persone Ma- Vr)
- Paas naweek en december uitgesluit
- Maand tarief R3000 (2 persone, 1 woonwa, 1 staanplek) vir verskil kontak ons gerus vir kwotasie
Groepe en Klubs

Meer as 10 kontak ons vir ‘n kwotasie
Bos Troue Akkomodasie

- Op versoek kontak ons vir Kwotasie
Dag Besoekers

- R60 p/p
- Kinders onder 3 Gratis
- Dag Besoekers welkom tot 18:00
Termes en Gelde
- Geen terugbetaling op akkomodasie nie.
- Rapporteer asseblief enige foute of tekortkominge by die kantoor.
- Die bestuur hou die reg voor om pryse sonder enige kennisgewing te verander
- Aankomstyd – 13:00
- Vertrek tyd – 10:00
- Geen terugbetaling indien kanselasie binne 14 dae voor bespreking gedoen word
- Moet dus voor 14 dae kanseleer vir terugbetaling
